Afsaal - Eiendomme

  6 lysitems volgens soekkriteria.  Besigtig   1 - 6  
Verfyn Soek
Gaan na bladsy:   <<   1   >>  
Vorige 100
Volgende 100
Titel Beskrywing Prys
ORANIA - Wes - Aftreeoord
thumb_241_3slkhuis.jpg
3slk en 2slk huise. Siersteen, luukse afronding, ho standaard. R1,569,000
... Meer Inligting
Vanderkloof
thumb_396_dsc_1265.jpg
3 slaapkamers,2 badkamers, oopplan sitkamer, eetkamer en tv-kamer met n groot kuierstoep en n ingeboude braai. Groot motorhuis, Buite woonstel & badkamer. Tuin & besproeiingstelsel. Skakel gerus Afsaal Eiendomme 053-2070040 of per epos: danell@afsaal-op-orania.co.za vir verdere navrae R1,290,000
Vanderkloof, (PK le Roux dam), Noord-Kaap 42km vanaf ... Meer Inligting
Prel Villas
thumb_398_004karoostylvol.jpg
Pȇrel Villas word van die plan af ontwikkel. Bou in fases en voeg later by volgens jou behoefte of finansiȅle vermoȅ. Twee-of drie slaapkamers, motorafdak of motorhuis. Volledig afgewerk en voltooi, ingesluit bouplanne, krag-en water aansluiting, konsultante kommissie. Oordragkoste en hereregte uitgesluit. n Kompakte en bekostigbare huis met hoȅ standaard afwerking wat in fases uitgebou kan word. Begin met n twee slaapkamer huis van 100m, grond en eerste vloer, en n dubbelmotorafdak van 40 m vanaf R750 000, omskep die eerste vloer later in n 3 de slaapkamer met eie badkamer en voeg n dubbelmotorhuis met pakkamer by. R750,000
... Meer Inligting
Drie slaapkamerhuis Kliengeluk
thumb_400_dsc_5493.jpg
Hierdie eiendom het n 104m houtraamkonstruksiehuis bedek met veselsementbord. Drie slaapkamers met een badkamer (bad,wasbak en aparte toilet). Kombuis en sitkamer. n erf oppervlakte van 486 m met gevestigde grasperk. met alle dienste beskikbaar. Net reg vir n beginnershuis of n klein gesin. Baie goeie prys: R485 000 R485,000
... Meer Inligting
Klein Geluk Woning
thumb_402_20160824_113903.jpg
3 slaapkamers, 1badkamer, Motorafdak. Gelee in die hartjie van Klein Geluk, loopafstand van die Kuierstoep, Kafee, salon, kleretrommmel, speelpark, en Kliniek asook CVO-skool R485,000
Noord-Kaap Orania Kontak gerus Afsaal Eiendomme vir meer inligting by 053 207 ... Meer Inligting
Winskoop
thumb_380_1.jpg
2 slaapkamers en afsonderlike badkamer, sitkamer/oopplan leefvertrek/kombuis. Die eiendom kort beslis liefde en aandag, een van die skaars winskope nog beskikbaar in ons Volkstaat! Skakel gerus Afsaal Eiendomme 053-2070040 of per epos: danell@afsaal-op-orania.co.za vir verdere navrae. R375,000
Orania, Noord-Kaap GPS Koordinate 29.8150 S & 24.3995 ... Meer Inligting