Afsaal - Eiendomme

  12 lysitems volgens soekkriteria.  Besigtig   1 - 10  
Verfyn Soek
Gaan na bladsy:   <<   1 2   >>  
Vorige 100
Volgende 100
Titel Beskrywing Prys
4 hektaar rooipad hoewe
thumb_405_lugfotojtgg.jpg
4 hektaar grond in Orania, 4hektaar besproeiings grond. 3slaapkamer groot afdak, 3 fase-krag R5,350,000
... Meer Inligting
40 meter Oranjerivierfront
no photo
Eksklusiewe wegbreekplek op Oranjerivier gesuiwerde water uit rivier en sonkrag R700,000
Orania, Nooitgedacht, ... Meer Inligting
Drie slaapkamerhuis Kliengeluk
thumb_400_dsc_5493.jpg
Hierdie eiendom het n 104m houtraamkonstruksiehuis bedek met veselsementbord. Drie slaapkamers met een badkamer (bad,wasbak en aparte toilet). Kombuis en sitkamer. n erf oppervlakte van 486 m met gevestigde grasperk. met alle dienste beskikbaar. Net reg vir n beginnershuis of n klein gesin. Baie goeie prys: R485 000 R485,000
... Meer Inligting
KAROOSIG
thumb_376_karoosigerweweb.jpg
Karoosig Orania. Nuwe erwe nou beskikbaar. Karoosig is gele teen n heuwel en bied n pragtige uitsig oor die karoovlaktes. Bel in jou toekoms en maak Orania jou tuiste, Maak jou droom n werklikheid. GROOTTES: 273m - 497m PRYSE: R144000-R420000 R240,000
Orania, ... Meer Inligting
Klein Geluk Woning
thumb_402_20160824_113903.jpg
3 slaapkamers, 1badkamer, Motorafdak. Gelee in die hartjie van Klein Geluk, loopafstand van die Kuierstoep, Kafee, salon, kleretrommmel, speelpark, en Kliniek asook CVO-skool R485,000
Noord-Kaap Orania Kontak gerus Afsaal Eiendomme vir meer inligting by 053 207 ... Meer Inligting
Nywerheidseiendom vir die entrepreneur
thumb_385_web1.jpg
Erf: 500m Gebou: 169m Die gebou is op die agterste gedeelte van die erf gele is om die voorste werkswerf ten volle te kan benut. 40 Ampeer drie-fase elektrisiteid beskikbaar, benodig net binneste verdelbord. die gebou benodig nog n beton vloer wat tans natuulike grond oppervalkte is . Sentraal in die nywerheidsgebied van Orania maak dit wel n goeie besigheids gelentheid. R696,000
Orania, Noord-Kaap GPS Koordinate 29.8150 S & ... Meer Inligting
ORANIA - IN-DIE-BOORD ERWE.
thumb_298_100_4310.jpg
IN-DIE-BOORD ontwikkeling is 'n pragtige eksklusiewe vrystelling van nuwe erwe in 'n pekanboord, slegs 100m van die rivieroewer, waar die bome en die koel klimaat van die pragtige pekanneutboord behoue bly. 'n Gedeelte van die pekanneutoes sal elke jaar 'n bonus wees vir die inwoners. Tans vier erwe beskikbaar, 400m elk teen R350 000 elk. Gediens met waterbeskikbaarheid en rioolaansluiting, koper kan van 'n sonkragstelsel gebruik maak. Bouvoorwaardes geld t.o.v karoo, kaaphollandse voorkoms en boustyl. kontak my gerus vir meer inligting. R350,000
Orania, ... Meer Inligting
ORANIA - Vluytjeskraal Noord - Rivierfront erwe
thumb_229_100_2067.jpg
Eksklusiewe erwe op die bank van die Oranjerivier. Nog net 8 beskikbaar. Grootte vanaf 1300m tot 1800m. Skakel gerus Afsaal Eiendomme 053-2070040 of per epos: danell@afsaal-op-orania.co.za vir verdere navrae R485,000
Orania, ... Meer Inligting
ORANIA - Wes - Aftreeoord
thumb_241_3slkhuis.jpg
3slk en 2slk huise. Siersteen, luukse afronding, ho standaard. R1,569,000
... Meer Inligting
Prel Villas
thumb_398_004karoostylvol.jpg
Pȇrel Villas word van die plan af ontwikkel. Bou in fases en voeg later by volgens jou behoefte of finansiȅle vermoȅ. Twee-of drie slaapkamers, motorafdak of motorhuis. Volledig afgewerk en voltooi, ingesluit bouplanne, krag-en water aansluiting, konsultante kommissie. Oordragkoste en hereregte uitgesluit. n Kompakte en bekostigbare huis met hoȅ standaard afwerking wat in fases uitgebou kan word. Begin met n twee slaapkamer huis van 100m, grond en eerste vloer, en n dubbelmotorafdak van 40 m vanaf R750 000, omskep die eerste vloer later in n 3 de slaapkamer met eie badkamer en voeg n dubbelmotorhuis met pakkamer by. R750,000
... Meer Inligting