Afsaal - Eiendomme

Inligting

Prel Villas

Gelys deur Afsaal Eiendomme


Dorp: Orania
Prys: R750,000
Gebou in m: 100
Erf in m: 340

Status: Aktief

Beskrywing: Pȇrel Villas word van die plan af ontwikkel. Bou in fases en voeg later by volgens jou behoefte of finansiȅle vermoȅ. Twee-of drie slaapkamers, motorafdak of motorhuis. Volledig afgewerk en voltooi, ingesluit bouplanne, krag-en water aansluiting, konsultante kommissie. Oordragkoste en hereregte uitgesluit. n Kompakte en bekostigbare huis met hoȅ standaard afwerking wat in fases uitgebou kan word. Begin met n twee slaapkamer huis van 100m, grond en eerste vloer, en n dubbelmotorafdak van 40 m vanaf R750 000, omskep die eerste vloer later in n 3 de slaapkamer met eie badkamer en voeg n dubbelmotorhuis met pakkamer by.
Slaapkamers: 2/3
Badkamers: 1/2
Sitkamer: 1
Kombuis: 1
Motorhuis: dubbel motorhuis of motorafdak

e-pos: eiendom@afsaal-op-orania.co.za
Kontak jou Agent


Hierdie eiendom was al 3231 keer besigtig.

Fotos

Prel Villas

Gelys deur Afsaal Eiendomme



thumb_398_004karoostylvol.jpg thumb_398_naam001.jpg thumb_398_perelvillas004karoostyl002.jpg thumb_398_perelvillas004karoostyl004.jpg
thumb_398_perelvillas004karoostyl003.jpg thumb_398_kunsuitlegpv0042kmb.jpg

Aanbieding

Prel Villas

Gelys deur Afsaal Eiendomme

Slideshow image

Agent

Prel Villas

Gelys deur Afsaal Eiendomme

Gelys deur: Afsaal Eiendomme
Tel: +27 53 207 0040
Cell: +27 82 316 6859
Fax: +27 86 657 6019


Kontak jou Agent