Blikbreintjies

Leentermyn    Leningskwalifiseerder    Lening terugbetaling    Leningsbedrag

Lening Blikbrein

Hoe lank gaan ek afbetaal aan hierdie lening?
Hierdie blikbrein kyk na die totale bedrag, die rentekoers en die gereelde terugbetalingsbedrag, en werk dan vir jou uit hoeveel jare en maande jy gaan afbetaal aan die lening.

Leningsbedrag [R]
Gereelde terugbetalingsbedrag
Jaarlikse rentekoers [%]
Die terugbetalingstyd is ommenby jare en maande om die bedrag terug te betaal.


Hierdie blikbrein help jou sien watter bedrag lening jy moontlik by 'n bougenootskap sal kry. Dis nie 'n leningsaansoek nie, dis net 'n voorbeeld om jou te help.